Raubex vat taai tye vas


Advertising

09-11-2009
Read : 71 times
Sake 24

pretoria. – die padbouers raubex het ten spyte van moeilik marktoestande sy winsgrens in die ses maande tot einde augustus opgestoot.

volgens mnr. francois diedrechsen, finansiële en kommersiële direkteur, sê die groep se toetrede tot die namibiese mark het reeds gelei tot meer werk daar, terwyl ’n paar nuwe projekte in suid-afrika ook aan die groep toegeken is ná die oorsigtydperk. raubex verwag om beter te doen in die tweede helfte en spog reeds met ’n bestelboek van r5,2 miljard, vergeleke met r4,9 miljard in die vorige ooreenstemmende tydperk.


kernsyfers:

– omset: r2,27miljoen (+1,8%)

– bedryfswins: r440,2 miljoen (+10,6%)

– wesensverdienste per aandeel: 159,4c (+10,2%)

– tussentydse dividend: 35c

antoinette slabbert

Sign up for Free Daily Building and Construction News